Rhythm Records
         Logo Rhythm Records
GEMM is your best source for impossible-to-find music!
feel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythm
HOME
CATALOGUE
mp3s
GIGS
SHOP
CONTACT
Google

World Wide Web
Rhythm Records

Buy Rhythm Records CDs from Rhythm Online at Gemm
Buy CDs and DVDs
from Rhythm Online


TL Mastering

This is a South African Rock Encyclopedia website

VALIANT SWART


          Biography
Valiant Swart Ek het in 1977 my eerste kitaar by my pa gekry, toe ek elf jaar oud was. Ek het myself geleer speel uit 'n boek met chords en kan nou nog die presiese oomblik onthou toe alles die eerste keer net gekliek het dit was magic. Ek dink die eerste songs wat ek kon speel was Baby Blue van George Baker en Hush Hush Maria van Joe Dolan! Van toe af het ek geweet dat ek niks anders as 'n rock-ster wil word nie. In standerd 6 (1979) het ek my eerste elektriese kitaar gekry en onmiddellik met die rock'n rollers deurmekaar geraak. Die eerste song wat ek op my electric leer speel het, was Apaché van The Shadows, en net daarna My Sharona van The Knack. Ek het toe begin songs skryf ook. Die groter ouens het vir my nuwe chords en songs geleer en ek het spoedig 'n wye repertoire opgebou wat gestrek het van heavy metal tot boeremusiek! Toe ek eventually Bob Dylan en die blues ontdek, was dit neusie verby vir 'n day job kry. Ek het 'n spiritual home gevind waarin ek vandag nog baie lekker woon, thank you very much.
         Discography
         Websites



back


Copyright ©2003-06 Rhythm Records. All rights reserved.
a South African Rock Encyclopedia website, designed and maintained by Brian Currin