Rhythm Records
         Logo Rhythm Records
GEMM is your best source for impossible-to-find music!
feel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythm
HOME
CATALOGUE
mp3s
GIGS
SHOP
CONTACT
Google

World Wide Web
Rhythm Records

Buy Rhythm Records CDs from Rhythm Online at Gemm
Buy CDs and DVDs
from Rhythm Online


TL Mastering

This is a South African Rock Encyclopedia website

VALIANT SWART
Song Vir Katryn (2CD Set)


Click to buy this CD at Rhythm Online

Released: November 2005
Catalogue: RR063


         Tracks

Song Vir Katryn

  1. Dans Met My Baby!
  2. Ek Wens Jy Was Hier
  3. Jakarandastrate
  4. Hawelose Lewe
  5. Lekker Verby
  6. Jy Is Opium
  7. Die Sewe Af
  8. Verdwyn
  9. Die Son Sak In Danville
  10. Liefde In Die Suburbs
  11. Dad se Vastrap
  12. Hey Hey Katonkel
  13. Verdwyn (Katryn Mix)
  14. Hawelose Lewe (Sax Mix)
@Jinx - Song Vir Katryn 2

  1. Liefde By Die Dam
  2. Katryn
  3. Hartseer Stad
  4. Die Blinde Man
  5. Liefde Is Vir Altyd
  6. Die Joyville Hotel
  7. Versugtig
  8. Spoke Van Gister
  9. Etikette Op Jou Koffer
  10. Bonnie
  11. Vlugtelinge
  12. Rose Van Bloed
  13. Electric e-mail Lover
  14. Daar's 'n Ster
Listen to Valiant Swart mp3s at SAmp3.com.

         Musicians
  • Valiant Swart: Electric and acoustic rhythm guitars, bass, harmonica, vocals
         Press Release
Rhythm Records uitreiking: Versamel geskenkpak met beide Song vir Katryn en @ Jinx albums.

Die musiek op Song vir Katryn en @ Jinx was in 2003 en 2004 aan die publiek bekend gestel deur die gewilde Jan Scholtz TV Drama Song vir Katryn 1 en 11 op kykNET en MNET. Albei reekse word tans vanaf Dins 4 Oktober 2005 elke Dinsdag om 20h00 oor 'n tydperk van 26 weke aaneen uitgesaai op kykNET.

Song vir Katryn I het in 2003 die hoogste kykergetalle op kykNET ten tyde van die reeks se uitsaai vanaf 10 April (13 episodes) behaal. Vroeg in 2004 het die Song vir Katryn klankbaan deur Valiant Swart goue status behaal met verkope wat die 25 000 merk oortref het.

Valiant Swart (Jinx); Therese Benade (Katryn); Mel Botes (Slab) en Marius Weyers is te sien in hierdie gewilde Jan Scholtz drama. Valiant in die hoofrol as Dr Jinx, 'n mediese dokter wat bedags praktiseer en saans in sy eie ‘rock band’ speel het, het gewildheid by baie van die kykers gewerf. Valiant het al die musiek vir Song vir Katryn geskryf en uitgevoer en kry steeds versoeke vir van die liedjies by sy optredes.

Met die tweede Song vir Katryn reeks is @ Jinx as klankbaan vir hierdie reeks in Julie 2004 uitgereik.Op herdie album werk Valiant Swart en Mel Botes saam en elkeen dra om die helfte by tot die musiek van die klankbaan. Die album bied film-musiek van die hoogste gehalte en @ Jinx was in 2005 benoem vir GMT sowel as 'n Huisgenoot Tempo toekenning vir beste/gewildste Rock Album. "Daar's 'n ster" op @Jinx album was ook vroeër vanjaar no 1 op OFM se Top 20.

Met die her-uitsending tans op kykNET is hierdie versamel geskenkpak die ideale Kersgeskenk. Song vir Katryn en @Jinx versamelpak word versprei deur Select Musiek Distribusie en is beskikbaar in CD winkels landwyd.

         Discography
         Websites

back


Copyright ©2003-06 Rhythm Records. All rights reserved.
a South African Rock Encyclopedia website, designed and maintained by Brian Currin