|
Buy CDs and DVDs from Rhythm Online
|
LAURINDA HOFMEYR Ligdag
Released: February 2003 (hardboard booklet)
November 2005 (standard CD jewelcase)
Catalogue:
RR038
|
|
| Tracks
|
- Heksery
- Papajabos
- Van Al My Liggeel Dae
- Ek Wag In My Hart
- Stil Maar
- Ou Flenterkatiera
- Misvuurtjie
- Fees
- (Windroos)
- Nuwe Maan
- Seisoen
Download mp3 of Misvuurtjie from SAmp3.com
|
| Musicians
|
- Laurinda Hofmeyr: vocals, piano
- Schalk Joubert: bass
- Barry van Zyl: drums
- Heather Burgess: sax, flute
- Lee Thompson: trumpet
- Parri Meyer, Lize Beekman & Nina Swart: backing vocals
- Mike Rennie: violin
- Gert Vlok Nel: guest vocals on 'Fees'
|
| Review
|
Ligdag, like the first light of a new day, brings musical magic to poetry. Laurinda's music is fresh and new. She transports the listener straight into the trancelike world of the muse. The Musical producion is luxurious. Produced by Schalk Joubert, each track is orchestrated to perfect balance. It is timeless in style. Elements of Worldmusic, Jazz, African Rhythms and enchantingly grasping grooves makes this a world class product. Ligdag is presented in the format of a hordcover booklet, A further dimension is added to the music by artist Vernon Swart's illustrations.
|
| Press Release
|
LAURINDA HOFMEYR: HER-UITREIKING: LIGDAG
"Ligdag val soos toorgoed jou einde oop…" Laurinda Hofmeyr se musiek val gedigte oop. Soos toorgoed. Die musiek vat jou aan die hand en sleep jou saam na die węreld van die muse.
'Ligdag’ is in 2003 uitgereik in 'n hardeband boekieformaat met lirieke en illustrasies deur die skilder Vernon Swart. Rhythm Records het besluit om die beeldskone musiek van Laurinda Hofmeyr in 'n meer algemene en bekostigbare vorm vir die publiek beskikbaar te stel. Die huidige her-uitreiking is in standaard CD omslag (steeds met lirieke en Vernon Swart se werke in boekievorm) en sal ook meer algemeen in Cd winkels beskikbaar wees.
"Ligdag val soos toorgoed jou einde oop…"Laurinda Hofmeyr se musiek val gedigte oop. Soos toorgoed. Die musiek vat jou aan die hand en sleep jou saam na die węreld van die muse.
‘'n Her-aanbieding van tydlose musiek. Laurinda Hofmeyr is bekend vir haar sielvolle toonsettings en vertolkings van gedigte. Onder regie van Schalk Joubert word elke snit met perfekte balans ge-orkestreer. Węreldmusiek, Jazz, Afrika ritmes en meesleurende "grooves" maak van hierdie CD 'n produksie van węreldgehalte.
Snitte:
1. Heksery – Rosa Smit
2. Papajabos – DJ Opperman
3. Van al my liggeel dae – Wilma Stokenstrom
4. Ek wag in my hart – Breyten Breytenbach
5. Stil maar – Antjie Krog
6. Ou Flenterkatiera – W.E.G. Louw
7. Misvuurtjie – Everwyn Wessels
8. Fees – NP van Wyk Louw
9. Windroos – Breyten Breytenbach
10. Nuwe Maan – Antjie Krog
11. Seisoen – Fanie Olivier
|
|
|