Rhythm Records
         Logo Rhythm Records
GEMM is your best source for impossible-to-find music!
feel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythmfeel the rhythm
HOME
CATALOGUE
mp3s
GIGS
SHOP
CONTACT
Google

World Wide Web
Rhythm Records

Buy Rhythm Records CDs from Rhythm Online at Gemm
Buy CDs and DVDs
from Rhythm Online


TL Mastering

This is a South African Rock Encyclopedia website

JOHANN ERASMUS
Kleinhoewe Op Die Maan


Click to buy this CD at Rhythm Online

Released: January 2003
Catalogue: RR035


         Tracks
  1. Dryfhout
  2. Klienhoewe Op Die Maan
  3. Liefde Uit Die Oudedoos
  4. Vooruitgang
  5. Pot se Stroom
  6. Bok Is 'n Bliksem
  7. Net Woorde
  8. Bagasie
  9. Sprokie Van 'n Stadskind
  10. DIe Goeie Oue Tyd
Download mp3 of Dryhout from SAmp3.com

         Musicians
  • Johann Erasmus: vocals
  • Albert Frost: guitars
  • Schalk van der Merwe: bass
  • Tim Rankin: drums
  • Simon Orange: keyboards
  • Reinier Oosthuizen: concertina
  • Lize Beekman & Nina Swart: backing vocals
  • Tranquilator: drum programming
         Review
SA Klank Uitgawe #1, 10 Maart 2003

Uit Hangklip se wêreld kom Johann Erasmus se debuut op sang en akoestiese kitaar, Tim Rawkin op dromme, baskitaar deur Schalk van der Merwe en daai Albert Frost monster op elektriese kitaar. Jy hoor vir Simon Orange op klawerbord, Reinier Oosthuizen met sy konsertina - ook vir Nina Swart en Lize Beekman op agtergrondsang. Hier is gewis 'n ietsie vir elk. "Dryfhout", "Net Woorde" en "Bagasie" is die diep goed wat jou hart vat. Johann se gruiserige stem val mooi in by die mense wat hy gekies het vir sy eerste CD.

En broer, die vinnige goed gaan jou wenkbroue roer. "Vooruitgang" is rof, "Kleinhoewe Op Die Maan" het 'n lekker blues skuifel, "Pot Se Stroom" en "Bok Is 'n Bliksem" is net reg vir dans en braai. Vergeet van stilsit op dié twee snitte. Johann het ook Koos Kombuis se "Liefde Uit Die Oudedoos" met so 'n Kaapse spoegseltjie blinkgevryf. LEKKER. "Ek wil jou rook soos goeie kruie, uit die diepste diepste dal ..." en ook "ek wil saamgaan op jou strooptog, ek wil deel in jou psigose ..." dis 'n lekkerte hierdie wat jy moeilik verwoord. Luister net. "Die paragrawe wat jy brei is 'n trui vir Mamma Afrika ..." Daar's ook "Die Goeie Oue Tyd' met nuwe oemf en 'n oktaan wat suiwer brand, en Koos du Plessis se "Sprokie vir 'n Stadskind". Kleinhoewe op die Maan het 'n vlam vir musiek en 'n oog wat reguit kyk.

Carina Laubscher


back


Copyright ©2003-06 Rhythm Records. All rights reserved.
a South African Rock Encyclopedia website, designed and maintained by Brian Currin